Vir Kleinboer

Vir Kleinboer en almal wat geliefdes moes afstaan …

As

As jy weg van my sou gaan
sou die son doodstil bly staan
terwyl die maan
nooit in sy baan
weer voort sal gaan

die son sou ongenadig gloei
die aarde onder hom verskroei
tot waterare ophou vloei
en seë tot slegs leegtes bloei

en ek sal word soos wintergras
wat in sy gloed verbrand tot as.

                Joop Dullaart 13 maart 1997

Advertisements

1 Comment

Filed under Uncategorized

One response to “Vir Kleinboer

  1. loudavisi

    Jy is ‘n waardige wenner.Geluk

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s