Gebreklike

 

S.J. Pretorius
   uit: Inkeer (1948)

GEBREKLIKE

Verniet
dat jul probeer
soos gode gaan en luid
gesels en lag solank jul stuit
teen my wat met die meganiek
van lang dun knieë soos ‘n kriek
omhooggesteek, laag teen die teer
deur julle strate kruip
deur julle vreugde sluip

Foto:
MELANCHOLIC

Advertisements

1 Comment

Filed under Uncategorized

One response to “Gebreklike

  1. Ceara

    Ek stem saam met Valentyn, hierdie is vir my ook ‘n gunsteling – daardie kort klanke in meganiek en kriek wat gevolg word deur die lang en langsame “kruip en “sluip” is briljant.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s