Ligte irritasies

Ek is maar ‘n ongeduldige mens en besig daarby – die dag het net te min ure om by alles uit te kom.

Een van die tydvreters is om blogs te lees – daar is ‘n paar bloggewoontes wat maak dat dit moeilik leesbaar is – en dan skiep ek dit maar.

Hier is my lys van irritasies:

  1. Groot fonts (enige iets groter as normal is te groot) – dit neem langer om te lees.
  2. Dubbel spasies tussen lyne – waar ek met een opslag kon lees moet nou rol en rol en rol en … 
  3. Oormatige gebruik van kleure – maak my oë moeg
  4. Teks wat regs van die bladsy af skroll – dan moet ek heen en weer en heen en weer en …
  5. Alles in bold of hoofletters of selfs albei!

Sugggg

Advertisements

4 Comments

Filed under Uncategorized

4 responses to “Ligte irritasies

  1. abrham

    dalk sal jy belangstel om van jou werk ook op die forum te plaashttp://leeskring.lefora.com/forum/

  2. dorinavniekerk

    Irritasies maar ons kan ook nie ophou lees nie, of hoe?Ek het lekker by jou gekuier.

  3. Zeelia

    Sugggg….. wat moet ons oumense maak wat nie meer die ‘kleinskrif’ kan lees nie vuurklip?? Sal vorentoe probeer kleiner font gebruik en die groter brille dra… 🙂

  4. loudavisi

    Ek kan net nie die kleiner skrif lees nie.My oge traan.Stem saam met daai teks wat van die bladsy af skroll!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s