Grafskrif

was

die kers se was
verteer totaal
tot waterdamp
en koolsuurgas

en na die tyd
weet niemand meer
dat eens ‘n kers
met lig hier was 

          Joop Dullaart

          26 desember 1994
          tweedekersdag 
 

Foto:
http://www.flickr.com/search/?q=candle

Advertisements

2 Comments

Filed under Uncategorized

2 responses to “Grafskrif

  1. anskrige

    Vuurklip: dankie vir jou ligte irritasies. Ek weet presies wat jy bedoel. Ek het self altyd jou kleiner font gebruik, want dit was netjies en my “bloemlesing” was netjieser met dit. Toe skryf iemand eendag vir my dat dit vir hulle oê feitlik ontleesbaar is en vra dat ek groter fonts skryf. Miskien moet ek ‘n meningpeiling doen. Wat dink jy?

  2. sprokie

    Dankie, kan nie onthou wanneer laas ek gedigte gelees het vir plesier nie. Het dit baie geniet!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s