Wat is kuns?

In ‘n onlangse blog hier rond, is gevra wanneer is iets kuns. Die antwoorde en uiteindelike gevolgtrekking het my nie bevredig nie.

Soos Regter Stewart oor obseniteit gesê het: “I know it when I see it”. Kuns is van daardie fuzzy konsepte wat enige definisie ontwyk. Hoe jy dit ook al definieer, daar sal altyd uitsonderings wees – en ‘n definisie wat alles insluit, is nie meer ‘n definisie nie …

Een van die mees stimulerende en insiggewende stukke oor kuns kom uit die BBC se “Reith Lectures”, spesifiek lesing 3. Die reeks is gelewer deur Vilayanur S. Ramachandran (Director of the Centre for Brain and Cognition at the University of California (San Diego)). 

Die volledige reeks van 4 lesings is hier:
   http://www.bbc.co.uk/radio4/reith2003/

Die lesing begin só:

In this lecture – which is the most speculative one in the series of five – I’d like to take up one of the most ancient questions in philosophy, psychology and anthropology, namely what is art? When Picasso said: “Art is the lie that reveals the truth” what exactly did he mean?

As we saw in my previous lectures neuroscientists have made some headway in understanding the neural basis of psychological phenomena like body image, how you construct your body image, or visual perception. But can the same be said of art – given that art obviously originates in the brain?

In particular what I’d like to do is raise the question: “Are there such things as artistic universals?”

Now let me add a note of caution before I begin. When I speak of artistic universals I am not denying the enormous role played by culture. Obviously culture plays a tremendous role, otherwise you wouldn’t have different artistic styles – but it doesn’t follow that art is completely idiosyncratic and arbitrary either or that there are no universal laws.

Let me put it somewhat differently. Let’s assume that 90% of the variance you see in art is driven by cultural diversity or – more cynically – by just the auctioneer’s hammer, and only 10% by universal laws that are common to all brains. The culturally driven 90% is what most people already study – it’s called art history. As a scientist what I am interested in is the 10% that is universal – not in the endless variations imposed by cultures. The advantage that I and other scientists have today is that unlike we can now test our conjectures by directly studying the brain empirically. There’s even a new name for this discipline. My colleague Semir Zeki calls it Neuro-aesthetics – just to annoy the philosophers.

I recently started reading about the history of ideas on art – especially Victorian reactions to Indian art – and it makes fascinating reading.

For example if you go to Southern India, you look at the famous Chola bronze of the goddess Parvati dating back to the 12th century. For Indian eyes, she is supposed to represent the very epitome of feminine sensuality, grace, poise, dignity, everything that’s good about being a woman. And she’s of course also very voluptuous

The Goddess Parvati

The Goddess Parvati

But the Victorian Englishmen who first encountered these sculptures were appalled by Parvati, partly because they were prudish, but partly also just because of just plain ignorance.

They complained that the breasts were way too big, the hips were too big and the waist was too narrow. It didn’t look anything like a real woman – it wasn’t realistic – it was primitive art. And they said the same thing about the voluptuous nymphs of Kajuraho – even about Rajastani and Mogul miniature paintings. They said look these paintings don’t have perspective, they’re all distorted.

They were judging Indian art using the standards of Western art – especially classical Greek art and Renaissance art where realism is strongly emphasized.

But obviously this is a fallacy. Anyone here today will tell you art has nothing to do with realism. It is not about creating a realistic replica of what’s out there in the world.

Lees gerus die hele reeks van 4 lesings.

Advertisements

17 Comments

Filed under Uncategorized

17 responses to “Wat is kuns?

  1. Ceara

    Baie dankie hiervoor Vuurklip, dit is ‘n besondere interessante onderwerp, die kulturele versus die unviversele in kuns, en natuurlik kontroversieel.

  2. monicahaddad

    Vuurklip, ek geniet jou blogs baie en dit laat my dink. Ek het ‘n probleem met baie goed bv. prysuitdelings by skole, dit doen meer skade as goed en so kan ek vir jou ‘n baie lang lys gee, nog ‘n voorbeeld is die blogs, as daar nie ‘n meeste dit en ‘n meeste dat was nie sou mense anders geskryf het, meer uit die hart en minder om te beindruk. Dis hoe ek oor kuns voel, kunshandelaars en die media berokken daagliks onmeetbare skade aan die suiwer ongekunstelde skeppingssdrang, moet asseblief nie ophou ongekunsteld skryf nie

  3. Ou-Top

    Insiggewend vir een van die gepeupel soos ek. Joop se woorde oor die kers het ek baie geniet. Sal graag meer wil hoor hoe jyself oor dinge voel.

  4. monicahaddad

    Hi Vuurklip, ek weet ek dink anners as meeste mense, maar dis daai einste vooruitgang wat gemaak het dat Amerika in ‘n diep baie diep finansieele verknorsing is, agv “Consumerism”. In die vroeë 1900 ek dink 1918 het ons eie Jan Smuts wat “n eeu voor sy tyd was die wetenskaplikes gewaarsku met sy boek Holism…. oor die nagevolge van, om die wetenskap nie-holisties te ontwikkel nie. Planck het sy Kwantum-Fisika-teorie 1900 op die tafel gesit, nou eers begin die wetenskaplikes een-een ontwaak, Het jy “What The Bleep” gekyk, Indien nie, daars ‘n groot onaangeraakte stuk wêreld vir jou om te ontdek!!! Loop kyk!!

  5. vuurklip

    Monica: “Vooruitgang” het nie net voordele nie soos jy tereg sê maar ek lewe liewer vandag as in die middeleeue of enige vroeër tyd! Oor “What the Bleep…” – dit is ‘n oneerlike misbruik van die wetenskap om die private agenda van die makers te propageer, kyk maar na die kritiek op die film by Wikipedia.

  6. monicahaddad

    Toegegee, Hoe die naam ontstaan het is eintlik waar ek nou is, hoe meer ek weet hoe meer weet ek hoe min ek weet, maw. “What the bleep(fuck) do I know” Glo my dis nogal a scary plek om te wees. Wikepedia word saamgestel deur die kennis van die massa, die massa het nog net oorloë en revolusies veroorsaak, Einstein inteendeel het die beginsels van Kwantumfisika neergelê, die rêrige verskilmakers is laaaank dood voor hulle verskil die weg vind

  7. monicahaddad

    Moet dalk net byvoeg dat ek ‘n vriend het, baie hoog op in die Amerikaanse navorsingsranks, ook ‘n groot anti what the bleeper, sy woorde was,” dis onstellend dat dit sulke vooraanstaande wetenskaplikes is wat daaraan deel geneem het”. Weereens hoe meer ek weet hoe minder weet ek.

  8. vuurklip

    Monica: Nee, wat, moenie so liggelowig wees nie. “n mens moet Wiki wel versigtig lees, maar jy kan die kritiek onafhanklik nagaan. lees maar elders oor die Noetic Institute, oor Ramtha, oor die Japannees met sy waterkristalle – dis alles bog wat in die film ernstig bejeën word. Die film se drie regisseurs is almal verbonde aan “Ramtha’s school of enlightenment”

  9. monicahaddad

    Met Rhamta het ek ‘n groot probleem maar Masaru Emoto het ‘n punt beet, gaan drink net gewoon water in die Vaalrivier, en ‘n bergpoel in die Riviersonderend bergreeks en dan hoor ons wat sê jou ‘common sense” dankie vir ‘n lekker debat!

  10. monicahaddad

    O ja net vir die rekord die Noetic Institute is gestig deur ‘n Amerikaanse ruimtereisiger uit protes oor die onthouding van informasie deur NASA

  11. vuurklip

    Monica: Emoto se “kristalle” het nog geen onafhanklike toets gaslaag nie. En om ‘n ruimtereisiger te wees beteken nie dat jy nie in weird goete glo nie. As jy enige para-normale einskappe kan toon, kan jy $1000,000 (ja, een miljoen Dollar) losslaan. Lees op oor James Randi.

  12. monicahaddad

    Wow gaan dit nou doen!!!Hoeveel is een miljoen dollar in randwaarde dalk kan ek geld maak met my abnormale denkwyse! Gee kwart vir jou hoe klink dit, het hoeka gisteraand ” It can happen to you” gekyk.HiHi

  13. vuurklip

    Don’t get your hopes up!

  14. monicahaddad

    Om een of ander rede het The Little Prince in my hande gespring, en ek het hierdie diep genoeglike giggel in my soos ek lees, wanneer laas het jy die boek gelees, gaan krap hom uit in jou boekrak dan debateer ons weer. Mooi loop!!

  15. mymery

    ‘n Moeilike en onantwoordbare vraag! Pryse vir kuns is vir my bietjie belaglik – asof mens sou kon toets wat die ‘beste’ kunswerk is. ‘n Prys is maar net ‘n aanduiding dat ‘n sekere werk ‘n sekere groep mense, om watter redes ookal, bevredig het. Dis die moeite werd om daardie lesing van Ramachandran te gaan opsoek – dis baie leesbaar. (Ongelukkig bespreek hy nie al tien sy punte volledig nie.) Vir my is die laaste een – Metafoor – die belangrikste. ‘n Kunswerk wat nie ‘layers of meaning’ het nie, is vir my net ‘n prentjie, of ‘n visually pleasing gekrabbel. Maar ek wonder of die ‘layers of meaning’ noodwendig altyd die kunstenaar se intensie is, en of dit nie soms by die kyker alleen ontstaan nie. Dws is dit moontlik dat iemand (wat homself nie ‘n kunstenaar noem nie) bloot ‘n sonneblom teken, maar die kyker lees in dit ‘n hele klomp simboliek, wat dit vir die kyker ‘kuns’ maak?Oor die kunshandelaar kommentaar van Monica – ja, dis vir my ook ‘n groot probleem. In die Art Review van ‘n paar jaar gelede het hulle ‘n lys van die 100 mees invloedryke mense in die internasionale kunsw^ereld, en dit sal jou seker nie verbaas dat die eerste 8 plekke beklee word deur ‘n versamelaar, 3 kunshandelaars en 4 kurators nie. Eers teen nommer 9, 10 en 11 het ‘n actual kunstenaar verskyn!(Bruce Nauman, Koons en Hirst).

  16. Izakdv

    fassinerend!izak

  17. skarrelkind

    verstaan Hindu/India/die lewe … kommnetaar sou baie anners gelyk het as almal het ….

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s