Nog ‘n klad!

 In vandag (1 September 2008) se Die Burger is daar ‘n resensie deur Pieter Kapp van Peter Shumacher se boek: Voor het vaderland weg.

Die resensie verskyn onder die opskrif:
Minder bekende klad op Nederland én SA se naam.

Die boek handel oor Nederlandse burgers buite Nederland wat onregmatig deur die Nederlandse regering in balling opgeroep is om militêre diensplig te verrig.

Amerika en Kanada het hulle immigrante beskerm tewyl die Smuts-regering die Nederlandse regering ondersteun het.

Dié wat diensplig geweier het, en wat vasgetrek is, is onder haglike omstandighede na tronke in Suriname en Curaçao verban.

My pa was een van die wat vier jaar van sy lewe vir die Konigin moes opoffer en as dank het die Nederlandse regering ons Nederlandse nasionaliteit en burgerregte eensydig opgeskort – sonder enige kennis en geen moontlikheid van appél nie.

Die volledige resensie is hier:
http://www.dieburger.com/Stories/Entertainment/Books/18.0.829688653.aspx

Advertisements

2 Comments

Filed under Uncategorized

2 responses to “Nog ‘n klad!

  1. Izakdv

    So jy het dit aan eie bas gevoel? Het die resensie gesien…Izak

  2. vuurklip

    Izak: Ja, Pa moes sy gesin vir 4 jaar verlaat en sy lewe op die spel paas sodat die Koninin vandag lekker op haar troon kan sit. Ons is nou weggooigoed en het nie meet enige nut nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s