Grilwaarde

Om twee slogans te mangle:

1) Uit Die Burger altyd iets nuuts

2) Lees Die Burger en gril saam

Op die onlangse boekeblad word ons genooi om op die Boekeblog kommentaar te lewer op resensies. Die woorkeuse laat my diep beswaard – soos Genis sou sê. Diep beswaard.

Daar word geskryf ‘n resensie van Dame Joan is “bekommentarieer“. Maak nou nie saak wie gekommentarieer het nie maar die ding het my diep gebekommerdeerd gelaat.

Advertisements

1 Comment

Filed under Uncategorized

One response to “Grilwaarde

  1. francoiswilliams

    Amper soos ou Picasso wat Afrika se ‘onrealistiese’ kuns geplagiaseer het, and never did he adequately give due where due was due…maar die witman het baie gesteel by Afrika, noem maar op…amper alles, behalwe natuurlik ons selfrespek…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s