Last post

Voorlopig my laaste blog inskrywing …

vervreemding

mense val my áf
soos bas van ‘n bloekom

my jaarringe sluit
al meer en meer uit

en eendag as ek brand tot as
weet niemand hoe alleen ek was 

                        Joop Dullaart

Advertisements

11 Comments

Filed under Uncategorized

11 responses to “Last post

  1. anskrige

    Ek is so verskriklik gaande oor jou! Briljant, vernaamlik omdat dit praat met my wat wil-wil in isolasie gaan, omdat dit beter is om alleen te wees, lekkerder….

  2. BrandonLee

    Fantastiese gedig, en ek het die poësie nog altyd liefgehad. Ek sal jou naam onthou en hoop om jou weer iewers raak te loop.

  3. loudavisi

    Ek se hopeloos te min op jou blog.Jy slaan my amem weg!Ek hou van die “voorlopig”

  4. my.aengus

    Treffend en baie waar.

  5. monicahaddad

    ok ons gee jou ‘n week vakansie……

  6. dorinavniekerk

    Koebaai vir eers

  7. vuurklip

    Danie aan almal vir julle mooi woorde en komplimente.Kammakazi: Nee, geen formele publikasie nie. Die establishment het my al verskeie kere geweeg en te lig bevind …

  8. vuurklip

    Kammakazi: My werk is té verstaanbaar (lees eenvoudig) het té min interteks, té min postmodernistiese kenmerke, té min metafore – in Antie Joan se woorde: Dankie, nee …Nou pleeg ek my goedjies maar hier in die kuberruim.

  9. abrham

    joop, dan kom pis die swart hond met sy stink asem nog teen my boom! fok.

  10. skaawagter

    sal nooit weer n bloekomboom verby kan ry sonder om jou eensaamheid aan te voel nie. Daai skaduwee is darem pertykeer lekker!

  11. Aproqueen

    LEES EK OOK NOU JOU BLOG RAAK… VAN AL JOU WERK TREF HIERDIE EEN MY… hOEKOM? kYK NA JOU WOORDE EN KYK DAN NA DIE BOOM.. DRAAI JOU KOP EFFENS SIEN DIE MENS SE BENE .’N PERFEKTE V lyk of sy velle letterlik afval soos die bas…”mense val my áfsoos bas van ‘n bloekom”

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s