Russiese kernboot II

Nou ja, die skip gaan glo help om die Somaliese seerowers vas te vat.

In die koerant lees ek dat die sedoos te sterk was vir die skippie (wat met een lading kernbrandstof 50 keer om die aarde kan vaar), die uittog moes dus uitgestel word.

My raad aan hulle is om maar ‘n wye draai om Somalië te gooi. Hy’t mos genoeg kernpetrol aan boord!

Advertisements

2 Comments

Filed under Uncategorized

2 responses to “Russiese kernboot II

  1. skaawagter

    Rusland en Indie gaan ook gesamentlike vloot-oefeninge uitvoer in die Indiese oseaan. Die kaap was vol russiese matrose gister..nogal n klomp aantreklike jong manne…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s