It’s Global Warming – no, cooling, no warming …

Kannie wennie!

Britain may be in the grip of the coldest winter for 30 years and
grappling with up to a foot of snow in some places but the extreme
weather is entirely consistent with global warming, claim scientists.

(http://www.telegraph.co.uk/topics/weather/4436934/Snow-is-consistent-with-global-warming-say-scientists.html)

As dit warmer word (soos in OZ) is dit “global warming”

As dit kouer word, soos in Engeland en Nederland, is dit “global warming”

As die koeie metaangas poep veroorsaak dit “global warming”

Hierdie winter sal ons maar nie boontjiesop maak nie …

O, ja, julle gebloggery veroorsaak ook “global warming” (om nie te praat van Big Julie nie)

Advertisements

5 Comments

Filed under Uncategorized

5 responses to “It’s Global Warming – no, cooling, no warming …

  1. skaawagter

    Voorspellings van die onverwagte invloed van klimaatsverandering is oa dat die ‘Gulf Stream’ sal verswak/ van rigting verander met kouer weer in die lande soos Kanada se ooskus en Groot-brittanje as gevolg…

  2. vuurklip

    Skaawagter:Hierdie logika is moeilik om te volg: Die golfstroom gaan glo agv. verwarming verander, omdat die Groenland en Noordpoolys sou smelt – maar ons sien nou kouer weer vóór die Golfstroom verander? Buitendien was daar die afgelope 10 jaar geen verwarming nie …

  3. skaawagter

    klimaatsverandering is nou blykbaar die korrekte term, maar die media hou van ‘global warming’ .Ek sal eers moet oplees oor die golfstroom…moontlik n verband met die omswaai van die aarde se magnetiese veld?

  4. skaawagter

    Volgens die Woods Hole Oceanographic Institute is daar wel n verband! Kyk wat se google as jy gulf stream en climate change as sleutelwoorde gebruik…

  5. vuurklip

    Het nie gesê dat daar géén verband is nie! Ek herhaal: Volgens die gelowiges: As groot volumes noordelike ys skielik sou smelt, sal die golfstroom verander en sal dit nie meer warmer water na o.a. Brittanje vervoer nie. Eers dán sal die koue in GB toeslaan. Maar die koue slaan nou al toe vóór die groot smelting. Jy kan dus nie sê dat die huidige koue die die gevolg van global warming is nie.

    GW moet éérs die ys smelt en dit het nog nie gebeur nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s