Daar lê die ding!

Ons agbare en kundige Minister van Binnelandse Sake kondig op TV aan dat die nuwe paspoorte sekere nuwe veiligheidskenmerke het. Sy wéét hulle het sulke kenmerke. Wat die kenmerke is, weet sy egter nie – maar die mense wat die onwerp gedoen het, “wéét wat hulle doen, en ons vertrou op die besluite wat hulle namens on geneem het”.

Dankie, agbare minister, nou wéét ons darem ook.

Ongelukkig gaan dit weinig help om vervalsing te keer – al is dit nou moeiliker om ‘n paspoort te vervals, lê die probleem by korrupte amptenare wat steeds na hartelus die nuwe paspoorte sal verkoop, met of sonder valse inligting daarin vervat.

Advertisements

3 Comments

Filed under Uncategorized

3 responses to “Daar lê die ding!

  1. zephur

    Presies, verkoop van daai paspoorte sal nog gebeur met onbekende veiligheidskenmerke en al.

  2. maninblack

    Ek het ook na die stommiteit op tv geluister.

  3. loudavisi

    As die veiligheidskenmerke onbekend is, hoe sal die wat moet, dit herken?Toemaar, my vraag is simpel..lol

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s