God en die ANC


Daar kom Oom Jacob met die mening dat God met die ANC is.

Wel, ek het nuus vir hom – God is te besig vir die ANC – hy is voltyds bedrywig met die Bulle se Super 14 voorbereidings.

Julle moet weet so ‘n Super 14 voorbereiding is ‘n voltydse werk, daar is nie tyd vir beuselagtighede soos duiwels, politici (selle ding eintlik) en verhongerende Zim of Somaliese kinders nie – om nie te praat van talle ander euwels hier en elders nie.

Advertisements

3 Comments

Filed under Uncategorized

3 responses to “God en die ANC

  1. anskrige

    Lol…My een tannie het vreeslik bekeerd gedra en my ma het haar een dag vertel sy moet ophou om die Jirre so te pla met haar biddery, hy is besig…

  2. vuurklip

    Liz:Hoe vorder die bubble wrap poppery? Ek verneem ‘n kragtoer is om ‘n okkerneut te crack …

  3. Berwick

    Die Bulls – hehehe!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s