Monthly Archives: April 2009

Dreadlocks

Wat laat my dink hulle is Bob Marley tablette gevoer?

Foto:
http://www.chilloutpoint.com/images/2009/march/dogs_and_cats/dog_and_kids.jpg

1 Comment

Filed under Uncategorized

Oom Angus en Jesus


Twee aanhalings uit vanoggend se koerant:

“Ek is deur Jesus van die randjie van die dood teruggebring.”

Buchan het gesê waar hy op die gras gelê het, het hy meer hulpeloos
gevoel as ooit tevore. Hy het gedink as Jesus nie nou iets doen nie,
gaan hy dit nie oorleef nie.

Toe hulle met die helikopter opgestyg het, het hy afgekyk en gesien
hoedat die skare mans saamgetrek is om vir hom te bid. Hy dink dis toe
dat hy genees is.


Nou kom daar by my twee vrae op:

1) Waar was Jesus toe Oom Angus ineengestort het, en

2) Hoeveel mense moet gelyktydig bid om gehoor te word. Tienduisend?, Honderdduisend? Lyk my Oom Angus het soveel nodig. Één is klaarblyklik te min vir die Oom.

Saamstaan manne!

Foto: Oom Angus wuif vanuit sy heavenly chariot.
http://www.dieburger.com/Stories/News/19.0.1493940437.aspx

6 Comments

Filed under Uncategorized

Ons politici het kompetisie!

Gore lies to Congress about personal finances

April 24, 2009

When
Tennessee Rep. Marsha Blackburn confronted Al Gore with his
profiteering from global warming legislation at today’s House Energy
and Commerce hearing on the Waxman-Markey climate bill, Al Gore said
that every penny he ever made from his business activities went into
non-profit efforts.

That is a flat-out lie, according to this March 6, 2008 Bloomberg Report that indicates that Al Gore invested $35 million of his own money in various for-profit endeavors.

Bron:
http://greenhellblog.wordpress.com/2009/04/24/gore-lies-to-congress-about-personal-finances/

Foto:
http://uglydemocrats.com/democrats/United-States/Al-Gore/Al-Gore-Inspirational-Poster.jpg

1 Comment

Filed under Uncategorized

Fat lady


So, die fat lady het gesing en die verkiesing is oor – maar die vet man dans nou éérs.

Terloops, watter een van sy 5 vroue gaan die First Lady wees? Dalk almal gelyk?

Eat your heart out, Steve!

4 Comments

Filed under Uncategorized

geen onderwerp

Die Burger se kopkrap sudoku van vanoggend.

Moelik nè?

2 Comments

Filed under Uncategorized

Die Eleksie?!

‘n Foto uit vanoggend se Die Burger.

(ok – een letter gemanipuleer)

2 Comments

Filed under Uncategorized

Punny?

One good tern deserves another?

Birds as Art

5 Comments

Filed under Uncategorized

Gevaarligte Flikker!

When Jacob Zuma comes to power, lecturers and managers will be replaced
at the University of Cape Town because it remains a hotbed of
counter-revolutionaries, says ANC Youth League president Julius Malema.

4 Comments

Filed under Uncategorized

Enige Vrae!?

Bron:
http://www.acorscadden.com/

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Moraliteit

Is dit ‘n wonder dat regslui nie hoog aangeslaan word nie?

Elke mens, ongeag sy misdade is geregtig op ‘n goeie verdediging om te sorg dat ‘n gepaste vonnis opgelê word – maar is dit die plig van die verdediging om ‘n kliënt ten alle koste los te kry – met alle truuks tot hulle beskikking? Solank jy daarmee wegkom is dit wettig? Is dit eties aanvaarbaar?

Dink jy die man voel dalk so effens skaam?

3 Comments

Filed under Uncategorized