Moraliteit

Is dit ‘n wonder dat regslui nie hoog aangeslaan word nie?

Elke mens, ongeag sy misdade is geregtig op ‘n goeie verdediging om te sorg dat ‘n gepaste vonnis opgelê word – maar is dit die plig van die verdediging om ‘n kliënt ten alle koste los te kry – met alle truuks tot hulle beskikking? Solank jy daarmee wegkom is dit wettig? Is dit eties aanvaarbaar?

Dink jy die man voel dalk so effens skaam?

Advertisements

3 Comments

Filed under Uncategorized

3 responses to “Moraliteit

  1. kobusvictor

    Skaamte? Ek dink nie hy kan dit eers spel nie. Wat ons hier sien gebeur, is die gevolge van MAG! All is fair in love and war!

  2. Neander

    Die doel heilig die middele, en die 11de gebod: Thy shall’t not be caught out, geld in die nuwe SA.

  3. vuurklip

    Hoe meer geld hoe minder skuld(ig)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s