Fat lady


So, die fat lady het gesing en die verkiesing is oor – maar die vet man dans nou éérs.

Terloops, watter een van sy 5 vroue gaan die First Lady wees? Dalk almal gelyk?

Eat your heart out, Steve!

4 Comments

Filed under Uncategorized

4 responses to “Fat lady

  1. kyWnavdrahreG

    Ons sal seker een van die dae gras vreet soos in Zim, dan sal daar nog steeds mense vir hom stem!

  2. kobusvictor

    Ek het nog nie gesien dat Obama sulke manewalse uithaal nie!

  3. vuurklip

    Manewalse – Afrikaans vir toi-toi! – oulik!

Leave a reply to kyWnavdrahreG Cancel reply