Breindood


Is daar enige iets meer breindood (dis nou buiten die meeste Afrikaanse musiek) as RSG se groeteprogrammetjies?

“En aan Tannie Annie, veels geluk met u agt-en-tagtigste verjaarsdag, God’s rykste seën word u toegewens deur bla bla bla …”.

En dan word Tannie Annie natuurlik weke voor die tyd as aangesê om tog na die programmetjie te luister.

En dan sit Tannie Annie dae lank al voor die radio om tog nie die ou boodskappie te mis nie.

Kan die mense dan nie sélf vir Tannie besoek/’n kaartjie stuur/bel nie?

Verdomp.

Advertisements

4 Comments

Filed under Uncategorized

4 responses to “Breindood

  1. eiewys-gekkigheid

    He,he skies ek moes lag ek stem nogal saam!

  2. zephur

    Vra ek ook in die wêreld vol tegnologie

  3. kobusvictor

    Waar is die oorspronklikheid heen? Al die boodskappies klink dieselfde. Ek wil waag om te vra of sulke uitsendings nog ‘n doel dien? Dalk is dit nou ‘n knuppel in die duiwehok.

  4. net myself

    ek bly nooit lank genoeg ingeskakel op RSG om te hoor wat hulle sê nie… al die omroepers klink of hulle enige oomblik gaan omval en doodgaan van verveeldheid. SIELDODEND verby.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s