Drome

drome

freud sê die drome van slapenstyd
vervul die wense van wakenstyd!

is dít waarom ek slaap dan vrees
weens drome wat daar dan mag wees

en die wakkerword wat agterna
die kort vervulling weer verja?

sodat die wakkerwees daarna
dubbel swaar is om te dra …

                                vuurklip

Advertisements

1 Comment

Filed under Uncategorized

One response to “Drome

  1. Sanseveria

    Hierdie een copy en paste ek vir my lêer onder die opskrif ‘Spesiaal’. Ek hoop dis nét ‘n skryfsel, ver verwyderd van die werklikheid.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s