Idolatry

Die Idools oorheers (byna) al die onlangse nuus.

Die jongste is nou dat Jason reken sy wen is te danke aan ‘n ingryping deur God.

Nou vra ek my af, wat het die Liewe Jesus teen Sasha-Lee? Hou Hy dalk meer van seuntjies?

Advertisements

5 Comments

Filed under Uncategorized

5 responses to “Idolatry

  1. eiewys-gekkigheid

    LMGA, skies maar dis baie snaaks…

  2. Doubtingthomas

    Goeie vraag! :-))

  3. Neander

    Bygeloof is deel van die mens se psige om dinge te verklaar waarvoor ons nie antwoorde het nie.

  4. tronkie

    Hahaha!! Ja, dit laat mens wonder…

  5. vuurklip

    Nee, jirre, dit klink of god die hermit wil neuk – selfs vir ‘n ateïs is dit ‘n bietjie dik vir ‘n daalder …hehe

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s