rondebosch se straatkinders

rondebosch se straatkinders

‘seblief meneer
my nood is groot
ek vra maar net ‘n iets vir brood

ja maak gou meneer
draai op jou ruit
en sorg dat jy jou deure sluit

slaan ook maar jou oë neer,
ontwyk my blik
en mag jy in jou welvaart stik

    
                                 vuurklip

Advertisements

3 Comments

Filed under Uncategorized

3 responses to “rondebosch se straatkinders

  1. RietteRoos

    Hoe terrible ironies . . .

  2. pasella

    Strofe een die essensie van die saak, strofe drie bittere reaksie, snydend treffend.

  3. vuurklip

    Dit was juis die aansporing om hierdie versie uit my argief op te diep!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s