Alzheimer’s Lite

Alzheimer’s Lite

Ek vergeet
Wat het ons gisteraand geëet?

Op watter bladsy is ek nou
en waar ís my boek?

Ek onthou Ma se hande,
Haar droewe oë,
Die groewe langs haar mond.

Hoe het Saterdagaand
Se fliek geëindig?

En wáár is my boek?

    
                   vuurklip

Foto

Advertisements

3 Comments

Filed under Uncategorized

3 responses to “Alzheimer’s Lite

  1. loudavisi

    Ai, die ouderdom.En niks kan dit keer nie.Strongs!

  2. eiewys-gekkigheid

    Ag siestog Vuurklip wat ‘n gepaste titel! Wow!

  3. skaawagter

    tog is daar baie goeters wat liewer vergeet moet word, ne?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s