alwyne van seweweekspoort

die alwyne van seweweekspoort

hulle hou daar die wag
oor klippe gebreek
deur ‘n mag
wat op meer
as net klippe hom wreek

is daar ook vir ons ‘n wag
en is ons kláár gebreek
of hou hy nog
veel meer in pag
om later ook op ons te wreek?

                   vuurklip

Foto

Advertisements

2 Comments

Filed under Uncategorized

2 responses to “alwyne van seweweekspoort

  1. loudavisi

    Lieflike foto – en jou skrywe Sjoe!

  2. skaawagter

    bitter.. maar ook genesend.Aalwynsap is deur die Egiptenare gebruik om hul mummies te balsem, en is amper die enigste plante wat in s a rotskuns afgebeeld is.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s