Monthly Archives: August 2009

Waarskuwing II – Vuil Taal

Gisteraand in die restourant bring die kelnerin die borde kos, maar ek het nie mes en vurk nie.

Eers toe haar oë rek besef ek hoe my versoek vir haar moes geklink het:

Get me a fork and knife please.

7 Comments

Filed under Uncategorized

Lam van God

Agnus Dei

Grootdoenerig verskyn die engel,
Vuur blits uit sy oë
En met vlerke dreigend gesprei,
Annuncieer hy:
"Wees gegroet Maria!
Jy sal jou bene sprei,
En Hom ontvang,
Die heilige wellustige Ram,
En jy sal die Vrug dra,
Vir nege maande sal jy Dit dra,
En verlos word van die Lam,
En Hy sal gebore word in bloed."
En sal so ter slagting gelei word,
En so word vir ons sondes geboet,
En so word ons sondes vergewe.

Maar, kan die Ram
Ooit vir sý sonde vergoed?

                 vuurklip

The Annunciation deur El Greco

4 Comments

Filed under Uncategorized

Walvis

Die Walvisse is terug!

Foto hier

7 Comments

Filed under Uncategorized

Alex van Warmerdam – Filmmaker

Ons DVD’s het gekom! Ses Vyf movies deur Alex van Warmerdam.

8 Comments

Filed under Uncategorized

Die goeie ou dae!

3 Comments

Filed under Uncategorized

Waarskuwing Vuil Taal

A Zimbabwean minister who was assaulted during an armed robbery in Bryanston, should have followed protocol and asked for VIP protection from police, a spokesperson said on Saturday.

“We need to emphasise that its protocol to ask for protection from the VIP protection unit,” police spokesperson Senior Superintendent Vishnu Naidoo said.

Fôk dit, seg ek.

Enige blerrie Zim minister kan VIP beskerming aanvra terwyl ons kommin, wetsgehoorsame burgers agter hoghe mure en tralies en moet wegkruip en belasting vir die poelieste betaal én vir ADT.

Fôk, seg ek wéér.

5 Comments

Filed under Uncategorized

Optelgoed

Êrens loop daar iemand rond met ‘n regte, egte Joseph Rogers wat hy/sy in die Sederberg by die Boontjieskraal hut opgetel het.

Ek het die mes in Wellington by die landbou Ko-operasie gekoop op pad na ‘n staptog in die Sederberg.

By Boontjieskraal moes ek ‘n stuk pleister sny om ‘n skaafwond toe te plak, en het die mes net so agter die hut laat lê …

8 Comments

Filed under Uncategorized

je hebt me alleen gelaten

      

       je hebt me alleen gelaten
       maar ik heb het je allang vergeven

       want ik weet dat je nog ergens bent
       vannacht nog, toen ik door de stad
       dwaalde, zag ik je silhouet in het glas
       van een badkamer

       en gisteren hoorde ik je in het bos lachen
       zie je, ik weet dat je er nog bent

       laatst reed je me voorbij met vier
       andere mensen in een oude auto
       en ofschoon jij de enige was die
       niet omkeek, wist ik toch dat jij
       de enige was die mij herkende de enige die
       zonder mij niet kan leven

       en ik heb geglimlacht

       ik was zeker dat je me niet verlaten zou
       morgen misschien zul je terugkomen
       of anders overmorgen of wie weet wel nooit

       maar je kunt me niet verlaten

       Hans Lodeizen (1924-1950)

Foto:
http://www.lowensteyn.com/poetry/Images/lodeizen.gif

4 Comments

Filed under Uncategorized

Nuwe swemdrag

Op die foto sien ons die nuutste swemdrag vir sportlui.

Daar word voorsiening gemaak vir “jet propelled” swemmers.

(Gister se Cape Times)


7 Comments

Filed under Uncategorized

Petisie

Hiermee begin ek ‘n petisie om te vra dat die ou blog-formaat teruggebring word.

Teken die petisie asseblief deur kommentaar te lewer.

As jy nie saamstem nie, begin dan jou eie petisie of doen bloot niks nie – ek soek net kommentaar van diegene wat ook die ou formaat wil terug hê.

9 Comments

Filed under Uncategorized