Nuwe swemdrag

Op die foto sien ons die nuutste swemdrag vir sportlui.

Daar word voorsiening gemaak vir “jet propelled” swemmers.

(Gister se Cape Times)


Advertisements

7 Comments

Filed under Uncategorized

7 responses to “Nuwe swemdrag

  1. vuurklip

    As ek gesê het “spuitaangedrewe” sou dir deurgegaan het as vuil taal …

  2. eiewys-gekkigheid

    LOL Vuurklip ek dink spuitaangedrewe sou net so gepas gewees het…..

  3. maryke-anne

    Baie oulik vuurklip. En jy is reg oor daardie vuiltaal 🙂 Jy sal gesensor wore

  4. DallaSePa

    Stunning agtergrond vir jou blog VK!

  5. vuurklip

    Dankie – vroegoggend Simonstad se kant toe – selfoonfoto deur my eetkamervenster waar ek met die lêptop sit en werk/blog

  6. Buksburger

    Kan werk! Gebruik boontjiesop vir brandstof.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s