Alex van Warmerdam – Filmmaker

Ons DVD’s het gekom! Ses Vyf movies deur Alex van Warmerdam.

Advertisements

8 Comments

Filed under Uncategorized

8 responses to “Alex van Warmerdam – Filmmaker

  1. Angelor

    🙂 Lol kruis Alex met ses, en dan weet jy wat wonder n mens van movies wat van Amsterdam af kom!

  2. Angelor

    (Vir n ou wat nie die agtergond ken nie natuurlik)

  3. pasella

    Ken hom nie,maar klink of ek iets mis! Geniet!

  4. vuurklip

    Dis die soort film wat nie in SterKinekor of NuMetro se bemarkingstrategie inpas nie. Nou moet ons dit maar oorsee loop en bestel.

  5. vuurklip

    Wat wonder ‘n mens van movies van Amsterdam?Dommie in K

  6. Angelor

    Ek hoop jy besef ek skerts net met die speel van klanke, in vinnig lees,.. Alex en ses, klink soos sex, en Warmerdam Klink soos Amsterdam, en Amsterdam is beroemd/berug vir rooi lig distrik, en porn,.. ek bedoel regtig in n baie ligte sin, en geensins om afbreek te doen aan jou pos of die flieks se werklike kwaliteit nie.

  7. vuurklip

    Dankie vir die verduideliking – maar Dommie het nie aanstoot geneem nie!

  8. Angelor

    Geen mens wat die waarde van n Joseph Rogers ken is dom nie,..

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s