Walvis

Die Walvisse is terug!

Foto hier

7 Comments

Filed under Uncategorized

7 responses to “Walvis

  1. zephur

    Great…so als is nog op ‘n manier in balans…hul kom terug.

  2. gidivet

    Fantastiese foto.

  3. zette

    Pragtig! Ek lees nou die dag van ‘n vrou wat geduik het tussen walvisse en toe kry sy krampe. Sy het byna verdrink, maar die een walvis het haar been mooi in haar bek geneem en haar boontoe gevat vir suurstof! Lieflike diere…Re Annabubble… hehe, SKERP!

  4. MartiePreller

    Ons sukkel ook om hulle hier te sien …(Hermanus)so dan en wan ‘n stertjie … Maar woweee!

Leave a reply to zette Cancel reply