gebed

gebed

biesie biesie bame
god vou sy hande same …

kind:
o god! ek is ‘n kindjie klein
o heer! neem weg die hongerpyn!
gee my vandag ‘n stukkie brood
of maak my liewers vinnig dood
my hartjie ís al skoon en rein
vir sonde is my nood te groot

biesie biesie bame
god slaan sy hande same
en saggies sê hy ame

                               vuurklip

Foto

Advertisements

11 Comments

Filed under Uncategorized

11 responses to “gebed

  1. jeanihess

    Ag shame man!!!

  2. amandalombaard

    Dit is eindlik baie seer

  3. vuurklip

    Julle moet nie digter met die spreker in die gedig verwar nie!

  4. DallaSePa

    Dit is waar … ek weet … as die brood op is … bak jy weer.Wou net hoor of JY ok is?PS – jy mag maar.

  5. vuurklip

    Dankie DSP, dankie hoor? Maar ek IS okei …

  6. verskriklik

    ek like jou webwerf thanks. en hierdie.

  7. eiewys-gekkigheid

    Flippen hel Vuur!!!

  8. vuurklip

    Dit slaan hard, nè?Dankie vir die sterre …

  9. vuurklip

    Verskriklik dankie!

  10. eiewys-gekkigheid

    Blixem hard!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s