Skoon hande

Almal sê altyd jy moet jou hande was voor jy brood knie.

Maar ek vind dan mý hande juis mooi skoon is ná ek geknie het.

Advertisements

12 Comments

Filed under Uncategorized

12 responses to “Skoon hande

  1. kerneelsie

    Seker ja, maar waar gaan die vuilheid dan heen???? hehe

  2. kobusvictor

    Dankie hiervoor, want ek het dieselfde siening!

  3. eiewys-gekkigheid

    Tuisgebak mmmmm lekker Vuurtjie!

  4. vuurklip

    Weet nie.Ek was my hande in onskuld …

  5. feesflerrie

    Wat nie doodmaak nie, maak vet!

  6. vuurklip

    Mekênieks was hulle se hande vóór hulle gaan piepie.Boekhouers was hulle hande ná die piepie.gevolgtrekking: mekênieks het vuil hande …

  7. DallaSePa

    Ai … hierdie lyk na die lewe!

  8. skaawagter

    Jy ken seker nog die verhaal van die lekker broodjies wat outa Mapela by die jagkamp gebak het nadat die suurdeeg opgeraak het?

  9. vuurklip

    Nee! Vertel, vertel!

  10. skaawagter

    Na n week in die Bosveld was die suurdeeg op, maar die volgende dag toe die moegwarm jagters by die kamp kom was die potbrood en vetkoeke reg, heerliker as ooit. elke dag het mapela brood gebak soos n meester. toe skoonpa hom op die laaste dag n ekstra fooitjie in die hand stop vra hy terloops hoe sulke lekker brood dan sonder suurdeeg gemaak word? ‘ oubaas sien die piesang by die tros.. eers jy sit hom by die mond..jy kou hom fyn.. dan jy sit hom by die meel en hy rys…en jy knie hom plat..en hy rys…en hy kom by die pot op die vuur…

  11. vuurklip

    Nooit, ooit weer piesangbrood vir mý nie, dankie!Hehe

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s