Vandag se oes.

Die Burger bly ‘n onuitputlike bron van ongewone en/of nuwe versinsels van mense se name.

Hier is vandag se oes:

Aenne
Amelius
Beliana
Eldette
Noldeen
Roula

My hele versameling is hier:
http://vuurklip.net/nuwename.php

Advertisements

5 Comments

Filed under Uncategorized

5 responses to “Vandag se oes.

  1. icysparx

    Ag jimmel… Amelius?? Foei, die arme kind.

  2. vuurklip

    Sjeim, ja, maar veronderstel hy trou met Noldeen, wat se name sou hulle die kindertjies gee?

  3. icysparx

    Noldius… duh, Vuurklip 😉

  4. eiewys-gekkigheid

    He,he Vuurtjie ek het gaan kyk so ek hoef nie te bekommer oor my arme kinders se naampies nie!

  5. zephur

    Net om ‘n mens se kop te laat raas.As jy iemand groet en hul naam is Nolien met ‘n ‘i’ en nie ‘n ‘e’ nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s