Die see

Die see in Valsbaai is vanoggend stil soos ‘n spieël sodat elke beweging van die walvisse duidelik uitstaan.

Op die foto sien jy Simonstad in die verte – die walvisse is ongelukkig nie op die foto te siene nie …

Advertisements

9 Comments

Filed under Uncategorized

9 responses to “Die see

  1. zephur

    Het die Kaap nog sulke winter weer.

  2. vuurklip

    Die Noordwester kom al die afelope twee weke in die vallei af – ononderbroke – en solank as wat dit duur, bly die lente weg. Maar die blommetjies gee nie om nie – hulle blom hulle blom – dis maar ons mense wat ons moet toewikkel om langs die see te gaan stap. Vandag is darem lekker weer!

  3. eiewys-gekkigheid

    Pratig Vuurklip!

  4. vuurklip

    Naandsê! Sedert vanoggend het die wind gedraai en nou waai die Sedoos ons weg.

  5. skophulmaai

    ag! presies ‘n jaar terug was ek daar…..en walvisse gesien…. hoe trek my hart ‘n punt…..

  6. skaawagter

    wolke soos n skildery..

  7. ysprins

    n.a.v. jou kommentaar op my laaste inskrywing, 1. verkrimmel ja, nie verkrummel nie (digterlike vryheid, in hierdie geval aangewend om die misnoë van die ervaarder te kenne gee, te wete dat selfs die verkrUmmeling hier nie is soos wat die digter dit wou of moes ervaar nie, dis ‘n harder, meer kriminele ervaring).2. opkonstaan, ja, opkonstaan. ‘n nuutskepping deur die digter om aan te dui hoe vinnig, in een beweging die opstaan van sy knieë af sou plaasvind as hy eindelik losgelaat word uit sy gekettingde, biddende posisie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s