Taakspan vir Caster

Sien in vanoggend se koerant daar is ‘n taakspan aangestel om Caster by te staan.

In die span dien onder andere die Moeder van die Nasie en die Dokter van die Nasie:
   Winnie en Manto.

Nou sal die arme Caster seker ook moet regmaak vir die Knoffel-Beet-Aartappel-diëet.

Advertisements

5 Comments

Filed under Uncategorized

5 responses to “Taakspan vir Caster

  1. louisna

    As ek Caster is sue ek die hele boksemdaais. Elke trick in die boek is oortree.

  2. maryke-anne

    Hulle kan dalk ook vir haar ‘n fraai “necklace” gee.

  3. eiewys-gekkigheid

    Dit is absurd regtig en wie gaan nou die miljoene aan die taakspan oorbetaal?

  4. zephur

    Arme Caster Sugar

  5. ellamanella

    hahaha ek het ook nogal vanoggend daaraan gedink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s