Waar het ons die skaamte kwytgeraak?

Meer as ‘n half miljoen Rand. Het die mense nie meer skaamte nie?

Ek sou ook so smug gesmaail het.

Johannesburg – Police Minister Nathi Mthethwa has racked up another five-star hotel bill, this time worth over R570 000 in Durban, the Sunday Independent reported.

Between December 19 and April 25, Mthethwa was intermittently booked into the luxurious Hilton Hotel along with members of his VIP Protection Unit at a cost of R578 499.

Bron: News24

Advertisements

3 Comments

Filed under Uncategorized

3 responses to “Waar het ons die skaamte kwytgeraak?

  1. boerseun1

    Die d00s worry niks nie, hy weet dis wit geld wat so gemors word. Daar’s geen manier wat hy of enige een van die politieke ANC crionies ooit die RSA misdaad probleem gaan oplos nie. Eintlik is hulle maar die oorsaak van die probleem. Tot Zuma en almal wat by die eerste wapen skandaal nie voor die hof was nie, sal ek nie een van hulle of daai party vertrou nie.

  2. rosa02

    Genugtig!! en ons bekommer ons oor die manne wat in die asblik krap vir ‘n broodkorsie, terwyl die manne in die hoe poste geld soos water verkwis…

  3. rosa02

    ns … moet asb nie vergeet om die apartheids regime te blameer vir die skamteloosheid nie!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s