Wie het dit gesê?

“It is much better to read books

of travel than to travel oneself.”

Stem jy saam?

Advertisements

6 Comments

Filed under Uncategorized

6 responses to “Wie het dit gesê?

  1. loudavisi

    Nee, ek stem nie saam nie…books of travel is boring! Dan liewer travel channel of die ware ding!Dis soos om die bure se vakansie slides te moet kyk..

  2. HeavyHenry

    Ek dink OC is reg – maar dis net omdat die prentjie lyk soos Somerset Maugham – ek weet nie regtig of dit hy was dit gesê het nie. – jy kan besig wees om ons te verneuk deur die verkeerde prentjie te wys.Die stelling is deels waar – mens het nie die ongerief nie.

  3. jr_hewing

    nee ek travel eerder

  4. modderkoekie

    Ek is ‘n reisiger in murg en been,maar ek haat die dele waar ek ure op ‘n lughawe sit,of nog erger,in verkeer moet sit.Niks beat egter eerstehandse ervaringe nie,geen boek of t.v program kan reg laat geskied aan self beleef nie :0)

  5. louisna

    Nee, seker gese deur ‘n outjie wat nooit verder as Kroonstad van sy huis in Bloem gery het nie

  6. skaawagter

    nee, dis soos om ander mense se liefdesbriewe te lees ,niks kan die totale ervaring met alle sintuie ewenaar nie…

Leave a Reply to HeavyHenry Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s