O! togga, gedemoveer!

Vuurklip is nou nommer drie in die huishouding se hierargie.

Hier onder is die nuwe familielid wat sommer dadelik Nommer Twee geword het.

Ek hoop julle kry my jammer! Baie jammer …

Advertisements

3 Comments

Filed under Uncategorized

3 responses to “O! togga, gedemoveer!

  1. kerneelsie

    Wel, ek kan sien hoekom… Mooi dingetjie.

  2. eiewys-gekkigheid

    Vuurklip jy sal maar in die ry moet val vir simpatie want die gesiggie is darem oulik!

  3. skaawagter

    Sy is beslis n reinkarnasie van n oostenrykse adelike..prinses Sieglinde von Schnauzerheim dalk?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s