Plesier word bederf!

My plesier aan die advertensies op SABC TV en eTV word alewig bederf deur die simpel movies wat telkens die advertensies onderbreek – dis nou al so erg dat ek nie meer die draad van die advertensie kan volg nie en boonop is die filmbreak te kort om eers te gaan piepie.

So, ek maak soos Johannes toentertyd gesing het, “Sit dit áf!”

Koebaai TV …

Advertisements

10 Comments

Filed under Uncategorized

10 responses to “Plesier word bederf!

  1. DallaSePa

    LMGA … die is een van die skerpste goed wat ek nog op die blogs gelees het … DANKIE!!:)))))))))

  2. pinkpolkadot

    LOL!! Uitstekend!

  3. Janklaas

    Ja! Dis veral daai lang moewies wat pla. Ek kan nie so lank wag tot die volgende Toyota-advertensie nie.

  4. Neander

    Hulle het nie meer geld nie, die soustreinmanne is te veel.

  5. loudavisi

    Wragtag!Ek wonder of advertensies mense regtig laat koop?

  6. Doubtingthomas

    🙂 !!

  7. bloukaap

    dis die EEN ding wat ek nie mis nie…..en nooit sal nie al is ek 100 jr hier in die verte…

  8. jannel1

    Die heel ergste is as hulle die lotto nommers versuur met ‘n fliek in die agtergrond!

  9. Sanseveria

    En volgende is Beeld. Gooi wég!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s