Riekus Waskowsky (1932- 1977)

       Reisopdracht

       en als je weggaat…

       regen, er dreigt regen,
       storm blaast zand
       over de wegen,
       men moet z’n ogen beschermen.
       angstige vogels zwermen
       boven het land.
       de lucht is zwart.

       …zeg langzaam:
       Ik hou van regen.
       Ik hou van storm.
       Ik ben niet bang.

       Riekus Waskowsky (1932-1977)

Advertisements

7 Comments

Filed under Uncategorized

7 responses to “Riekus Waskowsky (1932- 1977)

  1. Ou-Top

    Ek hou baie hiervan, al is dit in Hollands.

  2. DallaSePa

    Ek verstaan nie so mooi nie Oom … dit maak nie saak nie.

  3. loudavisi

    Ek weet ook nie of ek lekker verstaan nie,Klink soos iemand wat iemand anders probeer oortuig.Ek dink ek moet vir die kinders by die skool elke oggend voorpraat en dan moet hulle herhaal:Ek hou van skoolEk hou van reelsEk hou van huiswerk:)

  4. Ou-Top

    Maak glad nie saak in watter taal n man dig nie,solank ek net kan verstaan wat ek lees. Met Hollands voel dit die heeltyd of ek spelfoute wil regmaak, of die ou Afrikaans half verinneweer.

  5. Sanseveria

    Ek dink dis pragtig. Ek lees daarin dat dit gaan om iemand moed in te praat oor die onbekende, om die bang te erken maar om dit te probeer besweer. Die foto is ontroerend.

  6. skaawagter

    Nog van sy verse asb?

  7. vuurklip

    Ek hou vaN jou interpretasie! Dankie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s