Follow the money!

Al Gore maak miljoene dollars uit die global warming industrie – hy het dus ‘n wesenlike belang by die voortsetting van die bangmaakstorie.

Maar wie is die man aan die hoof van die IPCC (Intergovernmental Panel on Climate Change)?

Dis Dr R.K. Pachauri. En wat is die goeie doktor se belang by Global Warming? Kyk gerus hier:

http://eureferendum.blogspot.com/

Die lys van al sy belange is te veel om hier te herhaal, maar hier is enkele onder vele meer:

Needless to say, there is then a whole raft of greenie and quasi-greenie organisations, such as the Alliance to Save EnergyDuke Energy, and the Global Environment Facility, chaired by Mrs Monique Barbut, formerly Director of the Division of Technology, Industry and Economics of the United Nations Environment Programme (UNEP).

Advertisements

5 Comments

Filed under Uncategorized

5 responses to “Follow the money!

  1. maryke-anne

    Ek sê al lankal hierdie hele ding is ‘n geldmaak foefie. Die Bybel sê tog immers die klimaat en seisoene gaan verander. Wat gaan hierdie mense nou daaraan doen? Nee wat,ek probeer maar spaar waar ek kan en herwin waar ek kan. Maar ek koop beslis nie hierdie DUUR groen gekweekte goed nie. Sal ook ‘n solar dingetjie opsit as ek hom persent kry. Maar ek sal myself nou nie bankkrot gaan koop om kamtig te spaar nie.

  2. debtloans

    Ek dink eerder julle mis die punt. Olie in die see is ‘n bedreiging vir hoeveel spesies en kan nie regtig skoon gemaak word nie. Ek stem saam daar is geldelike geleenthede. Die feite kan egter nie geignoreer word nie. Om te dink die hele storie gaan net oor geld … ek skud my kop.

  3. skaawagter

    Daar is darem ook goeie nuus uit Amerika…google dr patrick kangas algae project ! Sy boek Ecological Engineering is ook nb. Hy is ook betrokke by die Biosphere-projek

  4. vuurklip

    Nee, die punt is die volgende: Hier is ‘n ernstige “conflict of interest”, dis soos regter wat ‘n saak moet verhoor waar sy vrou die aangeklaagde is.

  5. vuurklip

    Die goeie nuus is entlik dat GW nie so erg is as wat die IPCC en sy juigkommando dit uitmaak nie. Die slegte nuus is dat Kopenhagen die hele Climategate debakel ignoreer en sal bly ignoreer. Intussen maak regerings beleidsaanpassings wat miljarde dollars kos en wat uiteindelik weinig verskil aan die klimaat sal maak. Ek is bevrees dat Dr Patrick se loofwaardige algae projek ook maar min tot die probleen sal bydra. Klimaatverandering is deel van die aarde se geskiedenis – lang voor ons daar was en sal lank na ons nog voorkom – die enigste raat is om daarby aan te pa – lewe op aarde doen dit al met sukses vir miljarde jare! Armoede is ‘n veel groter probleem as GW – die miljarde sal veel beter daar aangewend kan word.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s