Hoooge Bome

Wat besiel mense om sulke reusagtige bome in klein voorstedelike tuintjies aan te plant? Boonop uitheems!

Advertisements

5 Comments

Filed under Uncategorized

5 responses to “Hoooge Bome

  1. shlwanjan

    Dieselfde drang wat mens besiel om ‘n groot groter grootste huis langs die see te kan bou net omdat jy kan…

  2. louisna

    Kap uit!!!!!

  3. skaawagter

    Daardie boom en sy maters in Simonstad is beslis geplant lank voor daar enige voorstedelike tuintjies daar by jou was; moontlik in die middel 1800 of teen die draai van die eeu. Dit lyk na Araucaria excelsa [Norfolk Island Pine] wat net op Norfolk-eiland in die suidelike Stille Oseaan voorkom, maar veral deur skeepskapteins van die Britse handelsvloot saamgebring is op hul terugvaarte om die Kaap. Of dalk deur Darwin toe hy hier verby gekom het? Dis eintlik n lewende fossiel; baie naby verwant aan die Dadoxylon versteende bome van die oos-Vrystaat…daar is ene voor die Iziko- museum. Sal nie sommer n indringer word nie, die Amerikaanse grys eekhoring wat Oom Cecil ingevoer het eet die lekker groot neute .In die Skiereiland is daar baie, veral in die ou voorstede. Hulle is aangepas vir sterk wind, wonderlike takargitektuur en oulike blaarrangskikking.

  4. carinp

    Ek stem!!! Plant maar ‘n ander enetjie verder kus-af.

  5. louisna

    Bome by die see is pragtig in die agtergrond

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s