Vir Skaawagter

Vergelyk die twee foto’s. Hulle is sowat 3 jaar uitmekaar geneem. Dis duidelik dat die boom ten minste een segment per jaar in hoogte bykry – dalk twee – daar steek tans sowat 12 segmente bo die huis se dak uit. In totaal skat ek die boom het ongeveer 20 na 30 segmente. Dis maak die boom tussen 20 en 30 jaar oud. Ek sou dink dit neig meer na die laer skatting.

Hierdie voorstad is ongeveer 20 jaar gelede aangelê.

Advertisements

3 Comments

Filed under Uncategorized

3 responses to “Vir Skaawagter

  1. skaawagter

    Eina! Skuus?

  2. vuurklip

    Toemaar, hoor? Hier is vir jou ‘n virtuele pleistertjie om op die seer te plak!

  3. skaawagter

    Lyk my die meeste wind is nou gevang as ek na die see kyk…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s