Climategate III

Hierdie aflewering gaan nie oor data manupilasie nie, maar oor die beheer wat uitgeoefen word oor publikasie van inligting – spesifiek by Wikipedia.

Dit blyk nou dat ene William Connolley beheer gehad het oor dit wat in Wikipedia verskyn het ten opsigte van klimaat verwante artikels. Connolley is een van die stigters van die web werf Real Climate – ‘n entoesiastiese voorstander van klimaat bangmaakstorie.

Gedurende die tyd wat hy daardie magte by Wikipedia gehad het, het hy meer as 5400 artikels geskep, aangepas of herskryf. As ‘n sogenaamde “website administrator” het hy meer as 500 artikels verwyder. En dis nie al nie. Waar ander skrywers nie sy agenda gevolg het nie, is hulle summier geblokkeer om artikels te plaas. So is meer as 2000 skrywers geblokkeer.

Hy het, onder andere die artikels oor die “Little Ice Age” en die “Middle Ages Warm Period”  verwyder.

Maar, waar skrywers die geloof getrou verkondig het, is hulle met ope arms verwelkom.

Op hierdie wyse is Wikipedia gekaap om die ideologie van AGW (Mensgemaakte Aardverwarming) uit te dra.

Gelukkig is Connolley nou verban – a.g.v. oortredings wat nie met klimaat verband het nie.

Intussen het die stukke oor die “Little Ice Age” en die “Middle Ages Warm Period” weer verskyn.

Hier volg ‘n uittreksel van die artikel waarin Connolley se shenanigans blootgelê word:

Connolley is not only a big shot on Wikipedia, he’s a big shot at Wikipedia — an Administrator with unusual editorial clout. Using that clout, this 40-something scientist of minor relevance gets to tear down scientists of great accomplishment. Because Wikipedia has become the single biggest reference source in the world, and global warming is one of the most sought after subjects, the ability to control information on Wikipedia by taking down authoritative scientists is no trifling matter.

One such scientist is Fred Singer, the First Director of the U.S. National Weather Satellite Service, the recipient of a White House commendation for his early design of space satellites; the recipient of a NASA commendation for research on particle clouds — in short, a scientist with dazzling achievements who is everything Connolley is not. Under Connolley’s supervision, Singer is relentlessly smeared, and has been for years, as a kook who believes in Martians and a hack in the pay of the oil industry. When a smear is inadequate, or when a fair-minded Wikipedian tries to correct a smear, Connolley and his cohorts are there to widen the smear or remove the correction, often rebuking the Wikipedian in the process.

Hier is onse Bob:

Advertisements

2 Comments

Filed under Uncategorized

2 responses to “Climategate III

  1. RissiePitjie

    Oe gids, dit laat mens wonder hoeveel van die goed wat jy op Wiki kry dan regtig waar is. Ek gebruik dit baie as ondersteuning vir my debatte.

  2. bernster

    Ek het nog altyd geglo wikipedia kan handig wees, maar moet gebruik word as ‘n bron en nie enigste bron nie. Verder is daar lankal gissinge dat die CIA ook baie beheer uitoefen.My grootste bekommernis is egter google. Tans beheer hulle die internet. Ons sien die wêreld deur hulle oë. Selfs wanneer jou ‘soek’ spesifiek dui op ‘n sogenaamde kontroversiële siening, gee hulle resultate wat daardie siening teenstaan. Aangesien google resultate deur advertensiegelde gedryf word, is dit sekerlik nie verregaande om tot die gevolgtrekking te kom dat hulle resultate hoogs beinvloedbaar is nie. Ek verkies om nie google te gebruik nie.ns. Ek neem aan jy volg aquahelix se blog?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s