Beste clue van die dag.

Cryptic clue vir vandag se blokkiesraaisel:

Compunction about code (7 letters)

Dit begin met R

Jy sal wéét as jy reg is!

Advertisements

14 Comments

Filed under Uncategorized

14 responses to “Beste clue van die dag.

  1. Liani.Mare

    Ek gaan nie wen nie. Ek weet nie wat compunction beteken nie.

  2. Berwick

    Eindig met ‘n s?

  3. vuurklip

    Google dit!

  4. vuurklip

    Nee, nie ‘n clue nie – maar as die antoord jou slaan, dan wéét jy daar is nie ‘n alternatief nie! Dan roep jy “Eureka!”

  5. sooziewhoozie

    Remorse?

  6. vuurklip

    Geslyp!Maar om séker te wees moet jy sê hoekom!

  7. loudavisi

    Dis nog vakansie!Ons bebin eers weer Maandag dink.Se die antwoord!

  8. carinp

    Starts with R; compunction means remorse … and your clue “about code” – morse as in morse code!En het 7 letters. Wat seg jy nou?

  9. vuurklip

    9 uit 10! Die “about” is ‘n sinoniem vir “re” – dit moes nog bygesê gewees het.

  10. vuurklip

    Geluk, ongelukkig het die geslypte Diamond jou voorgespring!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s