Blokkiesraaisel: Clue van die dag (Maandag 2009/01/11)

‘n Eerlike en intelligente raaisel se clues is soos DNA.

‘n Muis se DNA lei tot ‘n muis en nie ‘n olifant nie!

Net so, lei ‘n goeie clue tot een en net een antwoord. En as jy die clue dekodeer en ontrafel, wéét jy dis reg. Geen alternatief nie.

‘n Raaisel wat so opgestel is, kan jy met ‘n pen invul! Geen agterna uitveëry nie!

Goed, hier is vandag se clue:

Cruel, as outside the church (7 letters) – begin met S

Advertisements

12 Comments

Filed under Uncategorized

12 responses to “Blokkiesraaisel: Clue van die dag (Maandag 2009/01/11)

  1. loudavisi

    Sorry, Klippies, ek het nie ‘n clue nie!

  2. Berwick

    Iets met secular.

  3. vuurklip

    Secular is reg! Maar hoekom?

  4. eiewys-gekkigheid

    Hi Vuurklip lekker 2010 vir jou!

  5. Janklaas

    anagram van ‘cruel as’.

  6. vuurklip

    10/10 vir Berwick en Janklaas saam

  7. vuurklip

    Jammer – ek moet die protes afwys! hehe

  8. vuurklip

    Dankie, jy ook!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s