Beetlejuice!

Hierdie is ‘n saamgestelde foto van Betelgeuse, ‘n superreus in die konstellasie Orion.

Die ster is 600 keer groter as ons Son (die bron maak dit nie duidelik of verwys word na massa of diameter nie) en straal 100000 keer meer energie uit.

Meer hier

Advertisements

4 Comments

Filed under Uncategorized

4 responses to “Beetlejuice!

  1. Neander

    Ek het op 18/4 -21/4 drie blogs oor die uitspansel gedoen. Gaan kyk gerus na die relatiewe groottes van die verskillende sterre/sonne. Jou verwysing verwys na deursnee, alhoewel daar tog kleiner massa invloede is, omdat die samestellings van sterre verskil. Dit wys in die kleur.

  2. vuurklip

    Dankie, ek onthou jou blogs – maar die interressante ivm die Betelgeuse foto, is dat dit moontlik was om so ‘n detail beeld van ‘n ster te kry. Die ster is 640 ligjaar ver.

  3. Neffertiti

    Ek het gelees dat groot sterre gouer uitbrand, het hulle dalk planete?

  4. vuurklip

    Korrek – In die algemenn geld: hoe groter die ster, hoe vinniger brand hy uit. Waarskynlik het die meeste sterre planete, heelwat is reeds gevind, hier is ‘n lys:http://exoplanets.org/exotable/exoTable.html

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s