‘n Krakie in die ys.

Jy sal die nie in Die Burger lees nie!

Die IPCC (Intergovernmental Panel on Climate Change) maak die bewering in sy 2007 verslag dat die Himalaya-gletsers teen 2035 weggesmelt sal wees.

Dit blyk nou dat hierdie bewering gegrond is op ‘n spekulatiewe onderhoud met ‘n redelik onbekende Indiese navorser, Sayed Hasnain. Die onderhoud is sowat 8 jaar gelede gevoer met ‘n joernalis en is in ‘n populêre wetenskaplike tydskrif gepubliseer.

Die WWF het die onderhoud opgegrawe en het sodoende by die die IPCC deurgedring.

Hasnain has since admitted that the claim was “speculation” and was not supported by any formal research. If confirmed it would be one of the most serious failures yet seen in climate research. The IPCC was set up precisely to ensure that world leaders had the best possible scientific advice on climate change.

Professor Murari Lal, who oversaw the chapter on glaciers in the IPCC report, said he would recommend that the claim about glaciers be dropped: “If Hasnain says officially that he never asserted this, or that it is a wrong presumption, than I will recommend that the assertion about Himalayan glaciers be removed from future IPCC assessments.”

Meer hier

Advertisements

6 Comments

Filed under Uncategorized

6 responses to “‘n Krakie in die ys.

  1. semjaja

    the IPCC is not a scientific, but a political body.It comes as no suprise to me that Hasnain sucked it all out of his thumb, thats where the entire theory of man made global warming came from.Man made global warming is a hoax!!

  2. eiewys-gekkigheid

    Spekulasie is ‘n gevaarlike woord en daad.

  3. plankloper

    Ek weet nie of ek saamstem dat “global warming” net verbeelding is nie, maar dan, ek si ook nie seker wat die feite is nie! Ek dink dis tyd dat die slimmer bloggers, wat wetenskaplik geneig is, ‘n bietjie harde navorsing doen en ons almal laat sug van verligting of gil van vrees. Maar hierdie emosionele getjommel rondom feite vs. politiek maak my moeg! Hoe lyk dit Neander? Het jy die ware feite? (Dis mos hoe ons jou ken…)

  4. Neander

    Iemand het my nou net laat weet dat ek moet kom kyk. Aardverwarming is egter nie my fortè nie.MAAR, aardverwarming vind wel plaas en kan gesien word in die krimping van gletsers. Die huidige koue in die noordelike halfrond is minimaal teen die water wat van Kanada, Groenland en Ysland afstroom. Of dit mensgemaak of ander natuurlike oorsake is, weet ek nie.

  5. plankloper

    Ek gaan bietjie begin oplees… Sal julle op hoogte hou./

  6. vuurklip

    Hierdie blog inskrywing gaan spesifiek oor één en net één saak: Die IPCC se nalatige omgaan met die Himalaya-gletsers.Hier is nog ‘n verwysing as jy meer wil weet: http://eureferendum.blogspot.com/2010/01/pachauri-theres-money-in-them-glaciers.htmlOor mensgemaakte aardeverwarming: Die Aarde se klimaat is onderworpe onder gedurige verandering, en was reeds so lank voordat daar mense op aarde was. Die huidige verwarming is nie buyitengewoon nie – daar was warmer tye gedurende die Middeleeue – asook tydens die Romeinse periode – voordat ons CO2 op groot skaal geproduseer het. Die IPCC se beraming van die tempo van die huidige verwarming is hoogs verdag as jy die CRU se shenanigans in ag neem. Lees maar my vorige blogs ivm Climategate – waar jy talle verwysings sal vind na die skandaal.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s