Al die veld …

Ek sou nou nie self sulke swak afrikaans besig nie!

Vanoggend by Else Piek:

Inkblom

Honger kewer

5 Comments

Filed under Uncategorized

5 responses to “Al die veld …

  1. DallaSePa

    Lieflike Post Oom!

  2. vuurklip

    Dankie, boetman …

  3. vuurklip

    Die inkblom is ‘n parasiet! Die Kewer vreet plante, dalk ook die mooi blomme, die see is vol haaie wat oulike robbe, en soms mense opvreet. Maar, ja, jy is vry om te glo dat daar ‘n goedertierende god is. Nietemin, dankie vir die inloer!

  4. vuurklip

    Jammer as ek jou so ‘n bietjie treiter – maar ek kan dit nie weerstaan nie. Terloops, god kry slegs ‘n hoofletter as dit gebruik word as die eienaam van ‘n spesifieke god, bv Allah, Jehovah, Christus. As daar verwys word na ‘n god of gode en die woord is bloot ‘n selfstadigenaamwoord, dan kry dit nie ‘n hoofletter nie. Mooi loop!

  5. vuurklip

    Is dit nie!

Leave a reply to vuurklip Cancel reply