Nog is het einde niet!

Hier is vandag se skandale:

  • Die IPCC se bewering van smeltende gletsers (buiten die Himalayas waaroor ‘n vorige blog berig het) blyk nou gegrond op ‘n artikel in ‘n berklim tyfskrif wat gebaseer op anekdotes van gidse. ‘n Verdere verwysing is na ‘n student se dissertasie – ook op anekdotes gegrond.

    Bron: The Telegraph

  • Die IPCC se bewering dat die Amazone tot 40% van sy reënwode kan verloor agv verwarming blyk nou op WWF verslae gabaseer te wees. Die WWF se “navorsing” is gegrong op ‘n artikel in Nature, “the science journal, which did not assess rainfall but in fact looked at the impact on the forest of human activity such as logging and burning.”

    Bron: Times Online

Advertisements

1 Comment

Filed under Uncategorized

One response to “Nog is het einde niet!

  1. maninblack

    Ek het geen geleerde nodig om my te vertel iets is besig om verkeerd te loop nie. Ek hoef net na die TV te kyk.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s