Gulp! Sluk!

In vanoggend se BY word AP Brink aangehaal waar hy homself uitlaat oor JM Coetzee as dosent:

As dosent kon J. M. Coetzee sommige studente laat toevou soos ‘n madeliefie – en ander laat straal soos ‘n oop gulp.

Werklik? Hoe straal ‘n oop gulp?

Die beelde wat dit by my oproep is te erg selfs vir ‘n nagmerrie:

   Vader Jacob (Regop) as hy ‘n vrou in ‘n kanga sien?

   AP self as hy na ‘n CD van Anna Netrebko luister?

Spaar my asseblief hierdie soort beeldspraak.

PS. Het BY werklik niemand anders as Mev AP Brink om oor JM Coetzee te skryf nie? Sy-aan-sy nogal met AP se eie artikel? En deur hom vertaal?

Advertisements

5 Comments

Filed under Uncategorized

5 responses to “Gulp! Sluk!

  1. louisna

    Straaltjie het dalk uit die oop gulp geloop.

  2. louisna

    Haai MaanKind! Jy is op die man af vandag.

  3. vuurklip

    Slim, baie slimmer as AP! (Hoewel, in die konteks van die aanhaling is “slim” en “AP” in dieselfde sin ‘n oksimoron)

  4. louisna

    Skerp Vuurklip. genuine imitation

  5. Joanna Graham

    Ja-nee, ek is bevrees daardie soort beeldspraak laat my heeltemal koud! Die straal, so deur die oop gulp….mens wil net koes!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s