Blaps du jour

Die wêreld se “main stream media” begin nou om oor die IPCC se menige blapse te berig. Maar moenie dink jy sal iets in Die Burger daaroor te siene kry nie – net af en toe ‘n lesersbrief …

Vandag se storie gaan oor die IPCC se jongste verslag (Fourth Assessment report) waarvolgens:

Climate variability affects many segments of this growing economic sector [Tourism]. For example, wildfires in Colorado (2002) and British Columbia (2003) caused tens of millions of dollars in tourism losses by reducing visitation and destroying infrastructure

Hierdie bewering word gesteun deur drie verwysings: (Associated Press, 2002; Butler, 2002; BC Stats, 2003). Dit blyk twee koerant berigte te wees en een (BC Stats) ‘n toerisme verslag.

Slegs die BC Stats verslag is nog beskikbaar, maar as jy die verslag lees, merk jy op dat toerisme vir die maande onder bespreking eintlik toegeneem het.

Hierdie is die soveelste geval waar die IPCC sy eie reëls verbreek en bronne gebruik wat nie deur ‘n “peer review” proses gegaan het nie.

Dit behoort al lankal duidelik te wees dat die IPCC se propaganda nie as ‘n basis vir beleidsbesluite kan dien nie.

Hierdie misleiding wat ook ons regering heelhuids sluk gaan ons sakke nog ruk.


Lees meer hier

Advertisements

1 Comment

Filed under Uncategorized

One response to “Blaps du jour

  1. BertieDuP

    Baie dankie dat jy ook die saak aanroer! Ek wil ook weet waarom ons media die saak ignoreer. HEt al gewonder of media24 se Me Tempelhoff en bekroonde omgewingsverlaggewer dit doelbewus weghou. Terloops, wat sou haar kwalifikasies wees. Iewers ‘n raad in die wetenskappe?! Kyk gerus na waar ek dieselfde kwessies die afgelope ruk aangehaal het.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s