Sokker wenners!

40 000 Prostitutes for Cup

Pretoria – About 40 000 women are expected to arrive in South Africa ahead of the FIFA World Cup to work as prostitutes, the Central Drug Authority said on Thursday.

Aldus ‘n berig van News24

Die enigste wenners van die spektakel is die pimps van allerlei soorte en die prostitute in die Parlement.

Ons gewone burgers betaal vir die stadions en die hype met ons belasting aan die Sentrale Regering en die hoër eindomsbelasting vir die (Kaapstad se) munisipaliteit.

Advertisements

4 Comments

Filed under Uncategorized

4 responses to “Sokker wenners!

  1. Berwick

    Ek vertrou nie lekker die sommetjie om by 40 000 uit te kom nie. Hoekom sê mens nie sommer 13 000, of 140 000 nie?

  2. pasella

    Hulle werk dubbele skofte, Berwick, dan is daar minder nodig om meer klante tevrede te stel. Dink net watter visite-kaartjies gaan die klante huis toe neem!

  3. abrham

    kak en betaal …

  4. loudavisi

    You snooze you looze!lolMag elke outjie sy kreatiwiteit inzoom op geldmaak tydens die (gemors) WC.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s