Eco Font – Support fight against Global Warming!

Hierdie is ‘n oproep aan almal om die goeie stryd te ondersteun.

Wetenskaplikes in Japan het ‘n nuwe font vir rekenaardrukkers ontwikkel wat geen ink gebruik nie.

Verskeie verskaffers van drukkertegnologie soos HP, Epson, IBM staan dit erg teen en wil verhoed dat ‘n patent daarvoor uitgereik word.

Om hulle voor te spring, het ek gou die font afgelaai, en julle kan dit op julle beurt by my webwerf gaan aflaai.

Volledige gebruiksaanwysings is by die intallasie ingesluit.

Doen dit sommer NOU!

Eco Font Download

Advertisements

7 Comments

Filed under Uncategorized

7 responses to “Eco Font – Support fight against Global Warming!

  1. MarianaF

    Ag man…..

  2. Neffertiti

    Geluk vuur!

  3. HeavyHenry

    Jis dis nou ‘n goeie idee – mens kan dan die papier ook oor en oor gebruik!:-)

  4. vuurklip

    Hiehie. Wys jou net hoe wonderlik is die uitvinding.

  5. vuurklip

    Dankie. Maar die nie mý uitvinding nie.

  6. vuurklip

    Nee, ‘n mens mors nie met water nie!Water is net daar om by hardehout te gooi – eisj!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s