TV Aksie!

Ons ou wasmasjien het die gees gegee …

Die nuwe een is van daai outomatiese modelle met die venstertjie.

Toe ek so na die wassery deur die venstertjie kyk, besef ek dat daar meer aksie in die wasmasjien is as in al die TV programme op ESYBIESIE en eTIEVIE tesame.

Wag, die ding begin nou spin, ek gaan gou kyk – sien jou later, baai.

Advertisements

3 Comments

Filed under Uncategorized

3 responses to “TV Aksie!

  1. lindiew

    LOL – goed geskryf!

  2. zephur

    Is daar darem ‘n sepie op…

  3. vuurklip

    Hehe – Ja, nét sepies – ‘n episode per week – een so exciting soos die ander!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s